Ek weet hoekom Tom gelukkig is. | I know why Tom is happy. |
Die aand hou op om traag te wees. | The evening ceases to be languid. |
My Frans is nie baie goed nie. | My French is not very good. |
Jy kan vir eers by ons bly. | You can stay with us for now. |
Ons was beste vriende. | We were best friends. |
Jy moet my speletjies speel. | You must play my games. |
Mary het genoeg geslaap. | Mary slept enough. |
Tom wil ons sien. | Tom wants to see us. |
Ek dink jy het dalk my hulp nodig. | I think you might need my help. |
Asseblief, sê My. | Please, say Me. |
Hoeveel katte is in die tuin? | How many cats are in the garden? |
Wil jy Tom keer? | Do you want to stop Tom? |
Sy het die kind op haar rug gedra. | She carried the child on her back. |
Ek doen wat almal anders doen. | I do what everyone does. |
Ag ... genoeg vir vandag. | Ah… enough for today. |
Ek dink Tom het Frans gepraat. | I think Tom spoke French. |
Ek ry graag met die trein. | I love to ride the train. |
Ek bewonder jou moed. | I admire your courage. |
Hy het verskeie kere gekom. | He came several times. |
Het jy jou kamer skoongemaak? | Have you cleaned your room? |
Het nog iets gebeur? | Has anything else happened? |
Het hy weer misluk? | Did he fail again? |
Ek moet opmaak vir verlore tyd. | I have to make up for lost time. |
Alle kos is weg. | All food is gone. |
Ek wou net seker maak. | I just wanted to make sure. |
Die hele wêreld is een groot dorp. | The whole world is one big village. |
Slaan jy jou kinders? | Do you beat your children? |
Sy kan nie sonder hom lewe nie. | She cannot live without him. |
Ons het saam gereis. | We traveled together. |
Dit kan jou kop kos. | It might cost you your head. |
Werk sy in die kombuis? | Does she work in the kitchen? |
Ja, ek sal saam met jou gaan. | Yes, I will go with you. |
Ek sê weer dit vir jou: Nee! | I tell you this again: No! |
Die laai is propvol goed. | The drawer is crammed full of stuff. |
Is jy seker van jou antwoord? | Are you sure of your answer? |
Tom hou baie van Japannese kos. | Tom really likes Japanese food. |
Niks is so kosbaar soos tyd nie. | Nothing is as precious as time. |
Ek het die boek van Londen bestel. | I ordered the book from London. |
Ek sal alles in my vermoë doen. | I will do everything in my power. |
Ek het geld nodig. | I need money. |
Ek verkies stap eerder as fietsry. | I prefer walking rather than cycling. |
Die hoofkultuur van Japan is rys. | The main culture of Japan is rice. |
Ken het oor die muur gespring. | Ken jumped over the wall. |
Ek het al die antwoorde geken. | I knew all the answers. |
Ek dink ek het diarree. | I think I have diarrhea. |
Te vinnige huwelik - ewige boeie. | Too fast marriage - eternal shackledness. |
Ek eet om sewe en vyftien aandete. | I have dinner at seven fifteen. |
Die stoel is baie klein. | The chair is very small. |
John luister aandagtig. | John listened carefully. |
Die dae raak al hoe langer. | The days are getting longer and longer. |
Kan jy klavier speel? | Can you play the piano? |
Hy luister graag na die radio. | He loves to listen to the radio. |
Peter lyk baie jonk. | Peter looks very young. |
Jy kan enigiets in die pekel gooi. | You can put anything in the brine. |
Bourbon word van graan gemaak. | Bourbon is made from grain. |
Jimmy, ontbyt is gereed. Klim af. | Jimmy, breakfast is ready. Get down. |
Hy is so te sê die voorste speler. | He is, so to speak, the leading player. |
Die pasiënt lê in die bed. | The patient lies in bed. |
Twee blokke na links. | Two blocks to the left. |
Was jy al ooit daar? | Have you ever been there? |
Hierdie bedrag sluit belasting in. | This amount includes taxes. |
Die deur het nie geruk nie. | The door did not budge. |
Jy moet die seën met geweld neem. | You must take the boon by force. |
Staan nou. | Steady now. |
Dit behoort bevredigend te wees. | That should be satisfactory. |
Albei is aanvaarbaar. | Both are acceptable. |
Dag, verskriklike kerkmense! | Bye, terrible church people! |
My geheim was veilig. | My secret was safe. |
Haak daardie wurm. | Hook that worm. |
Ek wil hê jy moet Engels leer. | I want you to learn english. |